Laer Volkskool Tuinroete Sporttoer 2022 uitslae
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool Tuinroete Sporttoer 2022 uitslae:’n Wonderlike toer na een van die mooiste dele van ons land. Baie dankie aan almal wat só hard gewerk het om hierdie geleentheid moontlik te maak!
𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘:
Hokkie teen Laerskool Laurus
- 13A wen 5 – 0
Teen Voorbereidingskool George Preparatory School
Netbal
- 9 verloor 0 – 3
Hokkie
- 9 wen 3 – 1
Rugby
- 9 B verloor 0 – 35
- o.9A verloor 0 – 30
Teen Outeniqua Laerskool
Netbal
- o.10B verloor 2 – 7
- o.10A verloor 0 – 14
- o.11A verloor 2 – 5
- o.13B verloor 2 – 8
- o.13A verloor 7 – 10
Rugby
- 11B verloor 10 – 25
- o.11A verloor 5 – 33
- o.13B verloor 0 – 67
- o.13A verloor 5 – 41
Hokkie
- o.10 verloor 2 – 3
- o.13B verloor 0 – 2
- o.13A verloor 2 – 3
























