Leeuwenhof Akademie Matriekuitslae 2024
ADVERTISEMENT
Dit is met groot trots dat Leeuwenhof Akademie die Matriekuitslae van 2024 bekend maak Ons wens ons Matrieks geluk met die fantastiese uitslae. Dankie vir jou harde werk en vasberadenheid. Ons bedank elke onderwyser wat betrokke was by hierdie leerders se skoolloopbane. Spesiale dank aan ons matriekpersoneel vir die harde werk en toewyding in 2024.
Number of distinctions: 130
Math average: 74.3%
14 subjects with an average of above 70%
100% Admission in Tertiary studies
Ian Wessels 10 Onderskeidings
Emma Morris 8 Onderskeidings
Claire van Vuuren 8 Onderskeidings
Victor Spies 7 Onderskeidings
Jacobus Bornman 6 Onderskeidings
Quintus Coetzee 6 Onderskeidings
Nadine Putter 5 Onderskeidings
Rouxlé le Roux 5 Onderskeidings
Money Bisset 4 Onderskeidings
Dillion Fourie 4 Onderskeidings
Nicolas Grobler 4 Onderskeidings
Gizelle Jordaan 4 Onderskeidings
Cardeon Korving 4 Onderskeidings
Theodore Smith 4 Onderskeidings
Anzél vd Westhuizen
4 Onderskeidings










