Laerskool Worcester-Oos Graad 1 leerders is gereed vir groot skooltasse
ADVERTISEMENT
Graad 1 leerders van Laerskool Worcester -Oos is gereed vir groot skooltasse, klein tandjies en BAIE leer (en speel)! ‘n Nuwe avontuur begin vandag ons is so trots om julle by ons skool te hê. Leer, lag en groei saam met ons!










