Laerskool Vryheidsmonument spog met met 2de plek Victrix Ludorum by die D7-byeenkoms
ADVERTISEMENT
D7 Honours Function @ Fundamentals: Rochelle Wallace van Laerskool Vryheidsmonument was aangewys as tweede plek Victrix Ludorum by die D7-byeenkoms wat op 26 Februarie 2026 plaasgevind het. Baie geluk Rochelle. Ons is baie trots op jou.











