Laerskool Stulting Primary vs Handhaaf interskole kodering en robotika uitdaging
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary het teen Handhaaf ‘n interskole kodering en robotika uitdaging gehad. Dit was baie lekker om masjiene te bou wat die boer kan help om die plaas uit te sorteer. Baie dankie Handhaaf dat jul hierdie wonderlike dag saam met ons kom geniet het! Hierdie was ‘n baanbreker interskole!

















