Laerskool Stulting Primary graad 4 leerder vaar flink in die kollig
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary graad 4 leerder vaar flink in die kollig. Amé Spangenberg, Gr.4 leerder van Stulting, was onlangs besig met ‘n opname vir ‘n nuwe fliek in Mosselbaai. Stulting is geweldig trots op hul eie filmster!
![]()










