Laerskool Stulting Primary gimnas presteer aan die SA Gym Games
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Stulting Primary gimnas Amoné Jacobs wat so mooi gevaar het tydens die SA Gym Games Nasionale Kampioenskappe:
- Vrydans: 10de
- Toudans: 10de
- Knuppeldans: 7de
- 9 de algeheel












