Laerskool Rustenburg spog met Top Presteerders 2023
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Rustenburg top presteerders 2023.Baie geluk aan elke leerder vir hardewerk!
Lenique vd Westhuizen– Graad 7 Dux-leerder Senior kultuurdogter Gr.6 & 7
Rowan Grobler-Graad 6 Dux-leerder
Mia de Wet– Graad 5 Dux- leerder
Dean Venter -Graad 4 Dux-leerder
Calista Read -Intermediêre Fase kultuurdogter Gr.4 & 5
De Villiers Pretorius– Intermediêre Fase kultuurseun Gr. 4 & 5
Marnus Pienaar– Senior kultuurseun Gr.6 & 7
Makita Pienaar – Marno Nieman Wisseltrofee
Fouché van der Merwe – Sportseun van die jaar
Kyra Jubileus -Sportdogter van die Jaar










