Laerskool Panorama Junior en Senior kore sing goud los by ATKV Applous
ADVERTISEMENT
Kultuurnuus – ATKV Applous
Laerskool Panorama is baie trots op hulle Junior en Senior kore. Hulle het hierdie naweek (26 en 27 Mei 2023) aan die ATKV APPLOUS Koorkompetisie by Laerskool Gene Louw deelgeneem en albei ons kore het goud verwerf!
Junior Chior
Senior Choir










