Laerskool Overberg leerders doen kodering
ADVERTISEMENT
Hierdie kwartaal het Laerskool Overberg graad 5 – 7- leerders die geleentheid gekry om meer oor kodering in die rekenaarklas te leer. Hulle het met groot entoesiasme basiese programmeringstegnieke verken en kreatiewe projekte voltooi. Dit was wonderlik om hul nuuskierigheid en probleemoplossingsvaardighede in aksie te sien!














