Laerskool Outeniqua leerders ingesluit in die o.12 Wes-Kaap netbalspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Outeniqua leerders Jaime Swanepoel en Alana Lubbe is opgeneem in die o.12 Wes-Kaap netbalspan. Hulle gaan vanaf 16- 19 Junie aan die All Ages toernooi in Boksburg deelneem.










