Laerskool Orion se tennisspanne skitter
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Orion se Junior Seuns Tennisspan 1 wat as wenners van hul liga gekroon is!
- Henrico van Jaarsveld
- Daniel Lourens
- Ben van Jaarsveldt
- Ruan Oosthuizen
Ons Ories is ongelooflik trots op julle!
Geluk ook aan al ons ander tennisspanne wat baie goed gevaar het in die liga:
- Junior Seuns:
- Span 1 – 1ste
- Span 2 – 3de
Junior Dogters:
- 3de
Senior Dogters:
- 2de
Senior Seuns:
- Span 1 – 4de
- Span 2 – 6de
Julle het almal die Orie-gees sterk laat leef op die baan!










