Laerskool Lynnwood lewer talle provinsiale spelers
ADVERTISEMENT
Laerskool Lynnwood lewer talle provinsiale spelers. Rugby: Rugby: Reuben Russell en Reuben Wolfaardt is beide gekies vir die Blou Bulle o.12 XV-tal. Wilhelm Boer is gekies vir die o.13 Cravenweek-span.

Reuben Hindmarsh-Russell

Reuben Wolfaardt

Wilhelm Boer
Hokkie:
- Daniël Pienaar (doelwagter) o.13A
- Tobie Loots o.13B
- Samuel de Villiers o.12 Navy

Daniël Pienaar

Samuel de Villiers

Tobie Loots









