Laerskool Lochnerhof Hokkie Nuus
ADVERTISEMENT
Laerskool Lochnerhof is baie trots op die tweeling, Micke Smit en Kiara Smit wat WP C-span vir hokkie gekry het. Baie sterkte met julle toernooi! Ons is baie trots op ons o.13A- dogters hokkiespan wat as wenners aangewys is van die SWPS hokkietoernooi.











