Laerskool Kruinpark top prestasies van 2022
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Kruinpark leerders met hul prestasies!
- Kruinpark Kultuur Dogter en Seun van 2022: Katelyn Shaw en Rikus Lourens
- Kruinpark Sport Dogter en Seun van 2022: Juné van Wyk en Ulrich Dreyer
- Kruinpark Ambassadeur van 2022: Amelia Shaw
- Kruinparker van 2022 – titel word gedeel: Katelyn Shaw en Michiel van den Berg
Kruinpark Ambassadeur
Kruinparker van die jaar Dogter en Seun 2022
Kruinpark Kultuur Dogter en Seun 2022
Kruinpark Sport Dogter en Seun 2022










