Laerskool Handhaaf karateka presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Handhaaf karateka Cara Joubert het op Saterdag, 14 Maart deelgeneem aan die Titan Karate Kampioenskappe in Port Elizabeth. Sy het ñ silwer medalje verower in kata en ñ goue medalje in die gevegte.










