Laerskool Goudkop spog met top gehalte rugbyspelers
ADVERTISEMENT
Rugby:
Laerskool Goudkop rugbyspelers Nathan Cripps en Ethan Gibbons is verkies tot die o.12B Luiperdspan! Baie geluk julle twee. Goudkop is baie trots op al die rugbyspelers!
Nathan Cripps en Ethan Gibbons
o.9B
Wenners van hul vriendskaplike wedstryde.
O.9 wenners
0.9 Liga Wenners
0.11 A Liga Wenners
0.11B Liga Wenners
Kosh o.11 Rugbyspan
Diandré vd Westhuizen, Ruan Pelser, Phillip Butler
Keagan Flanigan, Caleb Botha en Anru van Deventer is gekies vir die o/11 KOSH rugbyspan
KOSH o.12 Rugbyspan
Erich Olivier, Joël van Zyl, Theuns Brits, Aiden Engelbrecht, Miguel Nieuwoudt, Gideon van Biljon en Marnus Botha is gekies vir die o/12 KOSH rugbyspan.
0.13 A Liga Wenners
0.13 B Liga Wenners
Kosh o.13 Rugbyspan
Jayden Cordier, Jayden van Deventer, Juan Booysen, Joshua Phillips, Ethan Botes, Dean Emdin en Brayden Carter (afwesig) is gekies vir die o.13 KOSH rugbyspan










