Laerskool Eikestad tennisspelers het die Boland Kavaliers verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Eikestad tennisspelers het die Boland Kavaliers tydens die Synergy Cup 2026 verteenwoordig: Jandré van Niekerk, Carter Krüger, Janu Viljoen, Josh Bekker, Imke Dorfling, Roelof Jacobs, Stephan Eloff, Susan Roux, Nicola Ferreira, Leon Crouse, George Fullard en Johannes Eloff.










