Laerskool Durbanville leerder het aan die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem
ADVERTISEMENT
Josua Potgieter (graad 5) van Laerskool Durbanville het op 12 Augustus in Bela-Bela aan die nasionale finaal van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Hy is as die algehele wenner aangewys.










