Laerskool Aristea karateka presteer
ADVERTISEMENT
Daniel Fourie, Gr.2 leerder, en Mnr. Raynier Fourie, Gr.7 onderwyser, het deelgeneem aan die Sunfest Sports & Arts Festival Nasionale Karate Kampioenskappe. Daniel het geseëvier met twee goue medaljes en Raynier met ‘n Bronz. Baie geluk aan die twee van Laerskool Aristea.












