Laerskool Aliwal-Noord rugbyspelers geniet hul spel elke keer
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord se o.13 rugbyspan het deelgeneem aan die LS Bloemfontein Rugbydag Die o.13A-rugbyspan het die kwartaal afgeskop deur op Saterdag 15 April, aan die Laerskool Bloemfontein rugbydag deel te te neem.
The team had the opportunity to play two games on the day. The day delivered exciting schoolboy rugby on the field, with parent support from the sidelines. Die wedstryde was geensins maklik nie en het harde werk en goeie besluitneming van die spelers op die dag vereis. Spesiale melding kan gemaak word van Damin Vorster wat met uitstekende doelskoppe tydens albei wedstryde geslaag het.
Results:
- ANPS U13A beat Onze Rust U13A: 54-5
- Player of the match: Janroux Hattingh
- ANPS U13A beat LS Bloemfontein U13A: 42-12
- Player of the match: Erik Prinsloo
o.11:
Saturday 15 April the o.11 rugby team played 2 games in Bloemfontein. The first game against Jim Fouché and the second game against Willem Postma. Die seuns het goed gespeel as ‘n span en die dag saam geniet.
o.9:
Die groot dag vir die o.9 manne het uiteindelik aangebreek: hulle eerste wedstryd van die seisoen! Baie opgewonde het die manne by Willem Postma se rugbydag in Bloemfontein opgedaag. Hulle kon nie wag om die eerste wedstryd teen die gasheerskool te speel nie. Die Possies was man vir man groter as ons. Hoewel die Alies manmoedig probeer het, verloor ons die wedstryd.
Die tweede wedstryd was teen Laerskool Fauna. Die Alies het geleer uit hulle foute in die eerste wedstryd. Hulle klop Fauna oortuigend met 54/7. Ons sien uit na die seisoen wat voorlê. Dankie aan al ons ondersteuners vir die moeite gedoen om ons wedstryde by te woon. Ons waardeer dit!
![]()
Buffeltjie-Rugby
Op 15 April 2023, het die Buffeltjies by die Tjokkies Sportdag gaan deelneem. Die spannetjie het drie wedstryde gespeel. Die Buffeltjies het teen Tjokkies, Koot Niemann en Fichardtpark Primêr gespeel. The results of the day were in our favour. The Buffeltjies team won 2 games, drew one match. The players played very well. The players enjoyed the day very much and are looking forward to the rest of the season.
Laerskool Aliwal-Noord rugbyseuns geniet hul Landsdienskamp. Die 30ste Maart het `n groep seuns wat op die rugbytoer was tydens ons amptelike Landsdienskamp, die geleentheid gehad om ook te kamp. Na skool verdaag het, het hulle na Breakaway Trails in die Rouxville-distrik vertrek. Nadat die seuns kamp opgeslaan en middagete geniet het, het ons gaan stap en die plaas verken. Ons het by `n rotspoel gestop, bietjie water gedrink en daar het elke seun op sy eie gesit en kon hulle die natuur en al sy wonders bewonder en verken.
Later the afternoon it was time to do some crafts. Each child made a keyring out of leather, on which they engraved their initials. While we waited for it to dry, they painted mandala rocks. After supper, the children had some free time, where they could spend some time in their tents or play board games. Die seuns het vuur gemaak om stokbrood en malvalekkers op te braai. Mnr. Ignus het die seuns meer van die sterre vertel, asook so paar wenke gegee vir as jy ooit onseker is oor waar jy jouself in die veld bevind. After a busy afternoon and night, it was finally time to sleep in our tents. A highlight for all. The next morning, we had to get up early, pack up and return home. Although the camp wasn’t very long, everybody enjoyed themselves thoroughly in nature.










