Laer Volkskool Kleurgala
ADVERTISEMENT
Op Maandag, 27 Januarie 2025, het al Laer Volkskool se swemmers aan die jaarlikse Kleurgala deelgeneem. Baie geluk aan die Reinetspan wat 2025 se Kleurgala gewen het. Die tellings is as volg:
- Rupert: 512
- Reinet: 523
- Elmaré Naudé en JJ van Schalkwyk het uitstekend geswem en ‘n paar rekords gebreek.
- Elmaré Naudé breek 2 rekords in die 50m rugslag en 50m vryslag.
- JJ van Schalkwyk breek 7 rekords in die IM, 25m vlinderslag, 25m rugslag, 25m borsslag, 50m rugslag, 50m borsslag en 50m vryslag.
Die o.12 Andrew Kinghorn beker (50m vryslag) het gegaan aan Naudé van der Merwe wat eerste gekom het.
- Victrix Ludorom: Elmaré Naudé
- Victor Ludorum: J.J van Schalkwyk

Elmaré Naudé

JJ van Schalkwyk

Naudé van der Merwe









