KZN kleure vir Gelofte Skool sport sterre
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Gelofte Skool leerders wat KZN kleure verwerf het ons is baie trots op julle.
Rugby:
Ryan Slade – o. 12 rugby
Netbal
Nadine Hefer – o.18 netbal
Megan Murray – o.17 netbal
Marissa Prinsloo – o. 19 Ethekwinispan
Atletiek
Ryan Slade o. 12(links) & Derick Nel o.10 (regs) – atletiek










