Hoërskool Volksrust teen Hoërskool Generaal Hertzog
ADVERTISEMENT
Hoërskool Volksrust teen Hoërskool Generaal Hertzog.
Hokkie uitslae:
o.14 wen 2-0
0.15 wen 2-1
o.16 wen 1-0
2des wen 2-0
1stes wen 3-0
Rugby:
0.14 A gelyk op 17-17
0.15 A wen 70-5
0.16A wen 12-7
2des wen 19-0
1stes wen 38-26
Baie geluk Volkies met pragtige uitslae!
![]()










