Paul Roos Gimnasium se seuns blink uit en maak trots
ADVERTISEMENT
Paul Roos Gimnasium kan gerus spog met ‘n paar van hulle sport, kulturele en akademiese kodes wat uitstekend gevaar het tydens verskeie toernooie die laaste tyd en gedurende die Oktober vakansie. Die seuns maak beslis die skool en omgewing trots en kry die geleentheid om hulle drome uit te leef terwyl hulle die skool se waardes van “Pride, Respect and Gentlemanship hoog hou – plaaslik en internasionaal. Paul Roos Gimnasium fokus nie net op een kode nie maar die seuns word aan ‘n wye verskeidenheid geleenthede blootgestel om sodoende te verseker dat elke seun die voorreg het om homself en dit waarin hy uitblink en belangstel te kan ontwikkel binne die raamwerk van PRG se leiding en ondersteuning.
Krieket
Baie geluk aan Paul Roos Gimnasium se Krieket seuns wat verkies is tot die Boland spanne wat gaan deelneem aan die Nasionale toernooie in Desember.
Van Links na regs o.19: Corney van der Watt, Josh Jordaan, Paul Senekal, Riley Norton, en William September
Van Links na regs o.16: Luca Plekker, Ruwald Horn en Neil Barnard
Skaak
Alex vd Merwe neem deel in die opening van die o.20 World Juniors Skaaktoernooi in Italie. Hy is steeds in Italie en verteenwoordig die PRG gemeenskap.
Alex van der Merwe
Alex vd Merwe_World Juniors
Water Polo
Our Waterpolo team spent the past 2 weeks on a training camp in Hungary. They were fortunate to meet Zolt Varga – the newly appointed Hungarian Men’s head coach. The team also made time to visit some tourist attractions. Een van die plekke wat hulle besoek en baie interessant gevind het was Budapest.
Waterpolo team
PRG Forum Update
Steffan Thielen and Altus du Plessis participated in the national rounds of the national schools moot court competition. They were flown up to Pretoria and debated at the University of Pretoria. PRG Forum watched the finals in the constitutional court.
Moot court Debat
Football/Soccer
The PRG football team has been ranked #2 in the Country since 23 August and still (Rankings as per the SA School Sports)
PRG Soccer Team










