Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die 7’s Toernooi
ADVERTISEMENT
Dit was vir die Outies ‘n heerlike voorreg om aan die Park 7’s -toernooi deel te neem. Tydens hierdie toernooi verwerf 3 van die Outie-spanne ‘n merkwaardige eersteplek. Hulle is die eerste dogtershokkiespan, eerste seunshokkiespan en die o. 12-netbalspan. Die o.13 A netbalspan het ook n welverdiende brons medalje ingeryg.
Dogters Hokkie
- Anri Hefer
- Liyah Theron
- Danielle Bond
- Scarlet Gerber
- Keila Blom
- Jinique Frans
- Bella Coetzer
- Ayesha Moolman
- Nelbi Slabbert (Kaptein)
- Liike Bekker (Kaptein)
- Donne Dempsey
- Carla Raubenheimer
Seunshokkie:
- Luke Liebenberg
- Joa Victor
- Konrad Gouws
- Retief Goosen
- Nicolas Koch
- Chris Koch
- Markus Botha
- Josua Nel
- Blake Moore
- Mvelo Bokolo
- Thiemo Opperman
o. 12 Netbal:
- Janie Kasselman
- Alana Lubbe
- Ane Marais
- Anri Hefer
- Jaime Swanepoel
- Christebell Ras
- Afwesig met die neem van die foto: Isabelle Nagel
O.13 Netbal:
- Mia Venter
- Amé Strydom
- Liike Bekker
- Zani Swanepoel
- Nelbi Slabbert
- Keila Blom
- Rushmiya Juries












