Hoërskool Ermelo leerders gekies vir MPU-spanne
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Ermelo is besonder trots op die volgende leerders wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga-spanne:
Netbal:

o.15A1: Tharina Viljoen, o.16A2: Hayley van der Walt, o.17A2: Zinhle Mkonza
Rugby:

o.16 Akademie-span: Nardus de Wet, Carel Jacobsz en Franco Ludwig, o.18 Akademie-span: Ignus Ferreira
Dogtershokkie:

o.14A: Marlioné Erasmus en Talitha Cronje, o.14B: Danisia Badenhorst en Janie Uys, o.14C: Elizca Lotz, o.14 “Non travelling reserve”: Sunick Badenhorst

o.16B: J’Lee Willemse, o.16 “Non travelling reserve”: Ina Mathebula, o.18A: Mia Steenkamp, o.18B: Inge Greyling, o.18C: Jaclyn Venter
Seunshokkie:

o.14: Armand Coetzer, o.14 “Non travelling reserve”: Stiaan van den Heever, o.18C: Edrich Beyer
Hoërskool Ermelo is trots om leerders wat presteer op alle vlakke te hê en dié is geen uitsondering nie. Welgedaan Erries en baie sterkte vir die uitdagende, maar lekker reis wat vir julle voorlê.









