Koppie Alleen Primêre Skool sport uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Koppie Alleen Primêre Skool leerders wat in verskeie Lejweleputswa Krieket spanne ingesluit is.
- 11A Jayden Moalusi
- 11B Khumo Mogoaladi
- 13A Ruhan Dreyer en Aiden Hewitt
Baie geluk aan die volgende leerders wat in verskeie Lejweleputswa Tennis spanne ingesluit is
- Mikayla Le Roux – 14B (sy het die vlegsels)
- Xandri Britz – 12 A

















