Hugenote Hoërskool leerders vier Wêreldbiddag
ADVERTISEMENT
Die 96ste Wêreldbiddag vir Vroue vind vandag in 170 lande plaas. Wellington se dameskring het dié spesiale geleentheid vir Hugenote Hoërskool gelei. Die dogters het ook toiletware vir die ACVV ingesamel.















