HTS John Vorster wen Wonderboom Junction Graffiti Wall Art Challenge
ADVERTISEMENT
HTS John Vorster wen Wonderboom Junction Graffiti Wall Art Challenge! Baie geluk aan Esther Steenkamp en die res van die JV-span wat hul kreatiwiteit en inspirasie ingespan het om die mooi muur te verf met die tema “Our planet, our future”. Die JV’s het weggestap met ‘n kontantprys vir die skool. Ons is ongelooflik trots op julle. Dankie vir jul harde werk en liefde vir nie net ons skool nie, maar ook ons planeet. Dit is wat ons nou noem GENUINE JV’s!















