HTS Drostdy prysuitdeling
ADVERTISEMENT
HTS Drostdy prysuitdeling:
Duxleerder: Stefan Burden met ‘n gemiddeld oor drie kwartale van 96.46% en die beste prestasie in al agt sy vakke.
Stefan Burden
Senior sportman van die jaar: Francois van Tonder (o.a. silwer en brons medaljes by die Great British Junior International skyfskietkompetisie in Londen)
Francois van Tonder
Senior sportvrou van die jaar: El-Jenique Jantjies (gekies vir die o.18-Wes-Kaap-netbalspan)
El-Jenique Jantjies
“Most Valued Donkey”: Tharien Naudé (meeste positiewe punte deur die jaar)
Tharien Naudé
Mees veelsydige graad 12-leerder: Anmari du Toit (hoogste puntetelling op die erekleurelys)
Anmari du Toit










