HS Duineveld se leerders verkies vir provinsiale hokkie- en netbalspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons 8 Hokkie-dogters wat verkies is tot die onderskeie Noord-Kaap Platteland hokkiespanne. Hulle gaan in die winter-skoolvakansie vanaf 2-5 Julie 2023 by Paarl Gimnasium te Paarl aan die Nasionale Plattelandse Hokkietoernooi 2023 deelneem.
Dogters o.19
- Lauren Matthews
- Romé Swart
- Mia Louw
- Tané Mostert
- Lizelle Human
- Liechen du Toit
Dogters o.16
- Tiné Venter
- Lindi van den Berg
Hoërskool Duineveld se netbal is ongelooflik geseënd om 13 Veltie Netbalspeelsters -en 1 afrigter in ons midde te hê, wat verkies is tot die provinsiale netbalspanne vir die Suid-Afrikaanse Skole Netbaltoernooie (All Ages & Telkom Netball Champs 2023).
o.18
Juffrou Jackie Kühn is verkies as die afrigter van die o.18 Noord-Kaap Robyne Netbalspan vir die Telkom Netball Champions 2023.
- Joané Visser
- Sumarie van Deventer
- Sylené Terblanche
o.17
- Roné van Zyl
- Carmi Liebenberg
- (Skadu-spelers: Jeanne Coetzer & Zanelle Brink)
o.16
- Abriëlle de Witt
- Janie Visser
- (Skadu-spelers: Tersian Oberholzer)
o.15
- Carla Kühn
- Janike Coffee
- Mathilda Terblanche
- (Skadu-spelers: Erin Davis)
o.14
- Anne Steyl
- Ina Andrianatos
- Aoné Sebothenyane










