Hoërskoool Wesvalia spog met perdry uitslae
ADVERTISEMENT
Sarieta Muller leerder van Hoërskool Wesvalia het ook die afgelope naweek by die SANESA se 3de kwalifiserende byeenkoms deelgeneem. Sy behaal die volgende:
- Saam met haar perd, Magnificent Won: 1 x 1ste plek, 3 x 2de plek en 1 x 3de plek.
- Saam met haar perd, Dakhyuyman Casper: 3 x 1ste plek en 3 x 2de plek.
Baie geluk met julle puik prestasie!












