Hoërskool Witteberg leerder is gekies vir die onder 19 Varswater Oewerhengelspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Brendan Jansen van Vuuren leerder van Hoërskool Witteberg wat verkies is tot die 2026 Vrystaat Varswater Oewerhengel Vereeniging (VSVOV) Junior O/19A-span!
Hierdie span sal die Vrystaat verteenwoordig tydens die Junior SA Nasionale Kampioenskappe in Desember 2026.
Brendan, baie geluk met hierdie puik prestasie! Ons is baie trots op jou verkiesing en wens jou alle sterkte toe met die kampioenskappe.










