Hoërskool Volksrust woon die Langfontein Boeredag by
ADVERTISEMENT
Op 12 April het die top 11 graad 11 Landboutegnologie leerders van Hoërskool Volksrust die Langfontein Boeredag bygewoon. Die spreker van die dag was Dr. Wouter Basson en die leerders het die uitstallings terdeë geniet.











