Hoërskool Upington CAMARATA het aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod deelgeneem
ADVERTISEMENT
Hoërskool Upington CAMARATA het aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod deelgeneem en silwer gewen met ‘n 79,6%. Dis ‘n baie strawwe kompetisie met oor die 80 kore en meer as 800 kinders oor die verhoog. Ons is baie trots op ons kinders met die prestasie.
![]()










