Hoërskool Overkruin Klas van 2021 spog met ‘n 100% slaagsyfer
ADVERTISEMENT
Baie gelaan aan Hoërskool Overkruin se Klas van 2021 wat ‘n 100% slaagsyfer behaal. Die leerders het in hierdie moeilie tyd met die pandemie baie goed presteer. Welgedaan Klas van 2021.
Die Klas van 2021 behaal die volgende:
- Gemiddeld van al die leerders 65.28%
- Slaagsyfer 100%
- Universiteitstoelating 85.00
- Totale onderskeidings 264
- 9 leerders behaal 7 onderskeidings elk
- Toppresteerder se gemiddeld is 91%
- 7 vakke se gemiddeld is 70% en hoër
- 18 vakke se gemiddeld is 60% en hoër
- Aantal candidate 292
- Aantal B-simbole 297
- Onderskeidings per leerder 1.3
- 24 Leerders spog met ‘n gemiddeld bo 80%
GEMIDDELD VAN VAKKE:
- INLIGTINGSTEGNOLOGIE 82%
- WISKUNDE 75%
- VISUELE KUNS 75%
- GESKIEDENIS 72%
- REKENINGKUNDE 72%
- TOERISME 71%
- WISKUNDE GELETTERDHEID 68%
- LEWENSORIëNTERING 68%
- FISIESE WETENSKAP 66%
- DUITS 66%
- MEGANIES 65%
- TEGNIESE WISKUNDE 65%
- AFR. HT 64%
- AFR. EAT 61%
- BESIGHEIDSSTUDIES 60%
- EKONOMIE 60%
Die Top Presteerders vir 2021 is:































