Hoërskool Montana leerder neem deel aan die 109km Kaapstad-fietstoer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Eiddwen Crotz, ’n graad 11-leerder van Hoërskool Montana, wat aan die Kaapstad-fietstoer deelgeneem het. Hy het die uitdagende 109 km roete in ’n indrukwekkende 03:20:31 voltooi. ’n Fantastiese prestasie – ons is ongelooflik trots!










