Hoërskool Hartswater se top 10 leerders van Kwartaal 1
ADVERTISEMENT
Met trots van hier tot in die verste uithoeke van Hartswater stel ons die Top 10 leerders van kwartaal 1 bekend! Hierdie Hartsies het kwartaal 1 oorwin met harde werk en hulle het alles in die stryd gegee om daardie top posisies te verower! Hou so aan in kwartaal 2, Hartsies! Hoërskool Hartswater gaan daardie sukses net vermeerder!

Graad 8 V.L.N.R. Voor: Leila van Wyk, Tswetso Mocumi (3rd 71,44%), Liané Kluge (1ste 78,78%), Marié Meyer (2de 76,00%), Rebaone Moletsane (3rd 71,44%), Tumelo Makame Agter: Reatile Okaecwe, Oratile Maphutsi, Akeelah September, Busisiwe Maphanga.

Graad 9 V.L.N.R. Voor: Cherize Joubert, Tshwanelo Ngwako (2nd 87,56%), Rose Benade (1st 91,00%), Oresegofaditse Galeemelwe (3rd 85,89), Remofilwe Olifant. Agter: Kiara van Wyk, Franco Pieterse, Abigail Daniel, Ruth Shemalo, Tshireletso Moremi.

Graad 10 V.L.N.R. Voor: Kopano Kgatlhane, Karabo Kgatlhane (3rd 70,71%), Herman Joubert (1ste 74,57%), Vinolia Isaacs (2de 71,43%), Me-Yanke Olivier. Agter: Mbali Nobule, Mumbere Saasita, Rudolph Cockburn, Lené Marais, Ashlin Becker.

Graad 11 V.L.N.R. Voor: Marco Louw, Danelle Conradie (3de 82,43%), Simoné Fourie (1ste 84,71%), Nathan du Plooy (2de 83,14%), Johanine Fourie. Agter: A.J van Heerden, Tlotlo Tlhomelang, Hanno Lategan, Kabo Oreboleng, Bianri Liebenberg.

Graad 12 V.L.N.R. Voor: Hailene Kruger (3de 71,29%), Carla Louw (1ste 74,29%), Shiloh Grewar, Khadeza Uddin. Agter: Divan Wilken, Ladine van der Merwe, Duan Geldenhuys, Alicia Pienaar. Afwesig: Mackenzie Burger (2de 73,57%) en Stephanie Janse van Vuuren.









