Hoërskool Framesby musiekleerders skitter in die Trinity eksamen
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Framesby musiekleerders het op 14 Oktober hul Trinity eksamen afgelê en die volgende puik uitslae behaal:
Matthew Grebe klavier graad 5: 76%
Heinrich Crouse klavier graad 4: 96%
Ricah du Plessis klarinet graad 5: 93%
Luka Bessinger eufonium graad 7: 89%
Baie geluk aan hierdie vier leerders!










