Hoërskool Framesby krieketuitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby krieketuitslae 2de teen Douglas Mbomba. Framesby wen die loot en boul eerste Beste boulers:
- Ethan Gunn 4 / 28
- Milan Terblanche 3/27
- Marko Steenekamp 2/16
- Douglas Mbomba behaal 106 almal uit
- Framesby behaal die telling in 17.4 overs
- Beste kolwers:
- Ethan Gunn 53
- Marius vd Merwe 24
- Framesby wen met 7 paaltjies
- Saterdag, 25 Februarie 2023
- Framesby eerstespan vs Muir College (50 beurte)
- Framesby wen die loot en boul eerste.
Muir College behaal 51 lopies almal uit.
- Beste boulers:
- Juanré de Vos 18/5 in 6 beurte.
- Logan Fleetwood 16/2 in 5 beurte.
- Juan Grigor, Hanro van Jaarsveld en Waldo van As neem ook elkeen 1 paaltjie.
- Framesby behaal 52/3 in 16.1 beurte.
- Beste kolwers:
- Luwagean Goliath 12* (15)
- JJ de Lange 10 (13)
- Framesby wen met 7 paaltjies










