Hoërskool Framesby krieketspeler word gekies om SA te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerder Dandre Henwick wat deel is van die OP o.14 Binnehuise Krieketspan het goud teen WP in die finaal gewen. Dandre is as kolwer van die toernooi aangewys. Gemiddelde lopies van 24.5 en ‘n strike rate van 193. Hy is ook gekies om SA later die jaar te verteenwoordig.










