Hoërskool Framesby Filantrope het hul omgee vir die omgewing gewys
ADVERTISEMENT
Op Valentynsdag 14 Februarie het die Filantrope saam met juff Schelbert en juff Loftus omgee vir ons omgewing gewys en langs Samanthaweg die buurt gaan skoonmaak. Hoërskool Framesby nooi jou uit om deel te raak. Kom gee jou tyd en jou hart elke Vrydag 14:15-16:00.
![]()










