Hoërskool Ermelo Wintersport vs Hoërskool Middelburg
ADVERTISEMENT
Wintersport vs Hoërskool Middelburg. Op Saterdag 5 Maart het Hoërskool Ermelo se rugby- en netbalspanne op hul tuisveld vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Middelburg aangepak. Die Erries het die wedstryde in goeie gees aangepak en het baie waardevolle lesse geleer. Baie geluk met elke span se uitstaande prestasies.
Uitslae as volg:
Rugby:
- o.14 A verloor 7-10
- o.14 B verloor 5-22
- o.15 A verloor 7-75
- o.15 B wen 17-10
- o.16 A wen 13-12
- o.16 B wen 45 -5
- 3 de span wen 21-0
- 2 de span wen 13-12
- 1 ste span verloor 0-31
Sfiso Mahlangu
Hennie Holtshauzen
Diederik van der Walt
Netbal:
- o.14 A wen 8-6
- o.14 B verloor 0-13
- o.15 A verloor 8-14
- o.15 B verloor 4-15
- o.16 A wen 11-10
- o.16 B wen 12-8
- 2 de span verloor 6-20
- 1 ste span verloor 9-37
Die Erries se volgende wedstryde is teen Curro Nelspruit en sal komende naweek 11-12 Maart op die Erries se tuisveld plaasvind.
Abongile Hlatshwayo
Megan Marais
Sisanda Yende









