Hoërskool Durbanville wen die top 4 atletiek
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville wen die jaarlikse Top 4 Atletiek by Coetzenburg op Stellenbosch.Baie geluk aan ons atlete wat sterk vertoon het.
Die bekerwenners as volg:
Top 4 Atletiek wenners – Hoërskool Durbanville
Beste Dogterspan – Hoërskool Durbanville
Beste Seunspan – Hoërskool Durbanville
Beste Junior Baanatleet – Larah Aucamp
Beste Junior Veldatleet – Lanique Theron
Beste Junior Baanatleet – Theo Kawe
Beste Junior Veldatleet – Rynhardt Vosloo
Beste Senior Veldatleet – Odniel Peers
Beste Dogterspan o.14 – Hoërskool Durbanville
Beste Seunspan o.14 – Hoërskool Durbanville
Beste Dogterspan o.15 – Hoërskool Durbanville
Beste Seunspan o.15 – Hoërskool Durbanville
Beste Dogterspan o.17 – Hoërskool Durbanville
Beste Seunspan o.17 – Hoërskool Durbanville
Beste Seunspan o.19 – Hoërskool Durbanville
Baie geluk aan The Settlers wat die Geesbeker gewen het en Fairmont wat die Flashes gewen het. Dankie aan ons leerders wat vanaf die pawiljoen ondersteun het asook ons afrigters, fisios (Aucamp & Wilsdorf) en ons Durbies-Ondersteuningspan wat op die dag ondersteun het, ons het groot waadering.Baie geluk aan al ons Durbies, ons is trots op julle.










