Hoërskool Durbanville netbaluitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville neem deel aan die Paarl Gimfees .Hiermee die netbaluitslae.
O.18B
- verloor 6-29 teen Paarl Gim o.17A
- verloor 14-21 teen Langenhoven
- verloor 7-21 teen Brandwag
- verloor 11-31 teen Ooskus Gimnasium
- verloor 7-30 teen Jan van Riebeeck
- verloor 3-28 teen Upington










