Hoërskool Duineveld landloopatlete presteer tydens die Landloop-liga
ADVERTISEMENT
Hoërskool Duineveld Landloop-Velties het weer gewys wat deursettingsvermoë en harde werk beteken tydens die Landloop-liga wat op Woensdag, 13 Augustus, by Keimoes Akademie gehou is.
Medaljewenners:
Meisies o.15:
- Lanelle Nel – Silwer
Meisies o.16:
- Karla Cornelissen – Silwer
- Nila Oosthuysen – Brons
Seuns o.16:
- Liam Oppel – Brons
Baie geluk aan elke atleet! Ons is trots op julle prestasies en die manier waarop julle ons skool verteenwoordig het.










