Hoërskool Duineveld atlete opgeneem in die Noord-Kaap atletiekspan
ADVERTISEMENT
Twee atlete van Hoërskool Duineveld is in die Noord-Kaap Skole-atletiekspan opgeneem. Dit is Hannes Kruger vir Seuns o.17 spiesgooi en Anjanette Venter vir Dogters o.17 400 m hekkies, verspring en 1500 m. Hulle gaan van 7–11 April 2026 in Noordwes deelneem.
Baie sterkte – ons is trots op julle!










