Hoërskool Douglas altete gekies om Noord-Kaap by SA’s te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan vier van Hoërskool Douglas se leerders wat gekies is om die Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die SA Atletiekkampioenskappe.
- Willem Nel
- Ethan Magodi
- Zane Lefuthane
- Jandré Cilliers
Baie geluk met die besonderse prestasie. Die skool is trots op al vier hierdie leerders.










