Hoërskool Dirkie Uys leerders vier Jeugdag met ‘n motiverende boodskap
ADVERTISEMENT
Vier leerders van Hoërskool Dirkie Uys het die afgelope Jeugdag by 2 Jeugdagvieringe opgetree.
- Aljorade Amon (Gr. 11),
- Keesha Bukkies (Gr. 10)
- Rivaldo Adams (Gr.11),
Die leerders het Saterdag, 17 Junie, as gassprekers by die Koringbedryfmuseum se Jeugdag viering opgetree. Hulle het hul ervaring as jeug met mekaar gedeel en ‘n motiverende boodskap gedeel.













